
T2 (Seisoene): T2 (Seisoene)
CabaretGaze, Synt, New Wave, Italio, Intense, Deep, Pulsing, Brooding, Dark
August 12th, 2024suno
Lyrics
[Verse}
Seisoene steek vas in my kop.
Seisoene wat ek nie kan stop.
gee my tyd, (my soene)
gee my tyd. (sy soene)
Ek waai by die agterdeur in.
Ek waai by die agterdeur uit.
[Verse]
Dalk het dit net te koud geraak,
Dooie blare in my kraag.
Leë gevoelens op my maag
Soos dooie skoenlappers
dinge het opgehou knaag.
[Verse]
En bloeisels wat my hart verstop.
Jy praat weer van seisoene.
Seisoene in jou kop.
Winter, lente, somer.
[Instrunental]
(gee my tyd - jou soene)
(gee my tyd - julle soene)
[Verse]
My tyd is amper op
Gaan ek huis skoonmaak vir somer,
En wegtrek uit die dorp?
[Verse]
Dit het te koud geraak, dromer.
Want seisoene kom weer aan.
Gee my tyd, (sy soene)
Gee my tyd. (my soene)
Ek waai by jou venster in,
Ek waai by jou venster uit.
Recommended

The Symphony Of The Fallen Future Despair
Classical With A Futuristic Beat
Flashing Lights, Fiery Hearts
electronic,dance-pop,dance,pop,electropop

Miiiyav
Opera

Beneath the waves
modern blues-rock mystical

Shadows of the City
industrial electronic dark

Bonne Fête Papa
melodic pop acoustic

39. GRAND ERMITE FRance
Aggressive afrobeat, violin, inspiration

Midnight Dreams
Rap. Powerful Vocal. Wable Bass. Dark. Dubstep. Minor.

our home
post hardcore, guitar, male voice

Believe | BT-paschimey | Nepali rap music | 2024
Nepali hiphop trap lofi nephop cultural beat, jazz, soul

Electric Dreams
Electronic Dance Music, EDM

Rubberball Spirit
hip hop rock back beat rebellious

Reflexão Urbanas
cru grunge rock de garagem

Slavic Phonk
Phonk, slavic folk, folktronica

I’m Falling
r&b

Waterfall (Bachata) ver8
Love song, Strong Bachata Upbeat, Rock Solo guitar, Rock Drums Beat, Raspy Male vocal, Emotionally, sad

Blastfire
Hard rock,Electronic Dance Music,Symphonic Metal, Hip Hop , Reggae Rock
