
Hart Se Wiel
Afrikaans Metalcore
August 11th, 2024suno
Lyrics
My kop dryf weg saam met die rivier
Die water van passie skeer my uit
Jou lyf my redding
As jy die leuen is dan soek ek nie die feit
Druk my vas teen jou siel
My hart draai om en om
Jy kan my maar verniel
My lyf soek die aandag wat joune verskaf
Druk my vas teen jou siel
Jou stem is die roeping, voor die engele kniel
Dit draai om en om, my hart se wiel
Kan ek my hande vir jou leen
Gebruik dit net soos wat jy wil
Jou sagte vel my rusplek
Warm liefde maak die tone om krul
Druk my vas teen jou siel
My hart draai om en om
Jy kan my maar verniel
My lyf soek die aandag wat joune verskaf
Druk my vas teen jou siel
Jou stem is die roeping, voor die engele kniel
Dit draai om en om, my hart se wiel
Jou hartklop, my magneet
Ek soek jou nou, jy moet my nie vergeet
My veilige hawe, jou arms
Terg jy my of is jy net wreed
Druk my vas teen jou siel
My hart draai om en om
Jy kan my maar verniel
My lyf soek die aandag wat joune verskaf
Druk my vas teen jou siel
Jou stem is die roeping, voor die engele kniel
Dit draai om en om, my hart se wiel
Druk my vas teen jou siel
My hart draai om en om
Jy kan my maar verniel
My lyf soek die aandag wat joune verskaf
Druk my vas teen jou siel
Jou stem is die roeping, voor die engele kniel
Dit draai om en om, my hart se wiel
Recommended

反战之歌
underground rap

Mariša
hardstyle

Restless Nights
melodic soft rock

A FARKASFALKA VADÁSZDALA
guitar, heavy metal, drum and bass
Grey World Laments
rock,post-hardcore,hardcore [punk],pop punk,alternative rock,emo-pop,melodic,energetic,emo,passionate,heavy,love,aggressive,angry

Background music for YouTube
edm, bass, pop, synth, drum, electro, funny, dance, speed

Moonlit Serenade
mellow lo-fi chinese

Oppression
intense piano, action-packed guitar, jrpg theme, videogame soundtrack
Jimbo's Cosmic Journey
male vocalist,rock,punk rock,emo,emotional

Mucky Miskolc Funk
groovy electric funk

Shattered Mirrors
emo frenetic electric progressive rock

Guardian of Light - Tyoedt
Edm Piano

ช่างกลนิคภูมิ
rock

Loopback
vocaloid heavy death metal, Kagamine

Middle name
Pop

Live It Up
male voice, pop, rock, punk, slow, emotional, sad

Preparation vol 2
rock, hard rock, emotional, emo

Midnight Serenade
jazz chill mellow swing

Dertlerin Benim Olsun Parodisi
arabesk hard rock grunge depresif bol gitar solo

