Huisie By Die See (Metal)

male vocalist,rock,metal,gothic metal,heavy,energetic,dark

April 11th, 2024udio

Lyrics

Ek het ‘n huisie by die see, dis nag Ek hoor aaneen, aaneen, die golwe slaan teenaan die rots waarop my huisie staan Met al die oseaan se woeste krag Ek hoor die winde huil, ‘n kreun, ‘n klag Soos wat verlore siele in hul nood, al dwalend, klagend, wat in graf en dood Geen rus kon vind nie maar nog soek en smag My vuurtjie brand, my kersie gee sy lig Ek hoor dan maar hoe loor die storm daarbuite Ek hoor hoe ruk die winde aan my ruite Hier binne is dit veilig, warm en dig Kom nag, kom weer en wind, kom oseaan Dit is ‘n rots waarop my huisie staan Kom nag, kom weer en wind, kom oseaan Dit is ‘n rots waarop my huisie staan My vuurtjie brand, my kersie gee sy lig Ek hoor dan maar hoe loor die storm daarbuite Ek hoor hoe ruk die winde aan my ruite Hier binne is dit veilig, warm en dig Kom nag, kom weer en wind, kom oseaan Dit is ‘n rots waarop my huisie staan Kom nag, kom weer en wind, kom oseaan Dit is ‘n rots waarop my huisie staan Kom nag, kom weer en wind, kom oseaan Dit is ‘n rots waarop my huisie staan Kom nag, kom weer en wind, kom oseaan Dit is ‘n rots waarop my huisie staan Dit is ‘n rots waarop my huisie staan Dit is ‘n rots waarop my huisie staan

Recommended

Remembering You
Remembering You

Ballad, opera male choir, dramatic, soothing, melancholy

Whispering Pines
Whispering Pines

haunting dreamy shoegaze

Bathyscape
Bathyscape

Cinema disaster movie, space pop

Midnight Serenade (Full)
Midnight Serenade (Full)

indie alternative atmospheric

New Worlds II-b
New Worlds II-b

cinematic orchestral, ethereal, atmospheric, dark, electro, piano, guitar, romantic, edm

Twist of Fate
Twist of Fate

powerful rock intense

Hallelujach Rock epic
Hallelujach Rock epic

Rock epic, slow. Woman.

Liminal Layers
Liminal Layers

LoFi Ambient Layers, Ambient synths, field recordings, effected vocals

Frankenstein
Frankenstein

experimental syncopated folk, minor key

Jungle Fever
Jungle Fever

Hard rock heavy metalu, Gothika nu metal.

Pulse Throb
Pulse Throb

instrumental,electronic,electronic dance music,drum and bass,rhythmic,mechanical,energetic,dark,aggressive,heavy,eclectic,dense

Gerald
Gerald

UK grime, Cantonese rap, break beats, deep