Trein

blues, jazz, soul, emotional, emo, smooth, vocals,

July 7th, 2024suno

Lyrics

[Intro] Oooooooooo [Verse 1] Dit het gebeur op die trein na Pretoria, Die weer was bitterlik koud. In 'n hoekie sit 'n meisie, Sy lyk vir my skaam en benoud. [Verse 2] Die kondukteur vra vir haar kaartjie, Sy sê nee sy't nie geld om een te koop. Maar ek moet gaan na Pretoria, Al moet ek ook daarheen loop. [Bridge] My moeder lê daar op sterwe, En ek is haar enigste kind. En ek moet gaan na Pretoria As ek haar nog lewend wil vind. [Verse 3] Die kondukteur die neem toe haar handjie, Daar is trane in sy groot blou öe. Jy kan ry met my na Pretoria, Al moet ek jou kaartjie betaal. [Verse 4] In die kerkhof daar in Pretoria, Is daar 'n nuwe hopie grond. Onder daardie hopie le begrawe, 'n Droewige kindjie se moeder. [Verse 5] Die konduteur neem weer haar handjie, En hy sien hoe die kleine meisie ly. Ek het nie eens 'n kind nie, En nou kan jy maar by my bly. [Verse 3] Ooooooooooooo [Verse 5] [Outro] Oooooooooooo [End]

Recommended

Neon Nights
Neon Nights

atmospheric 90s jungle electronic

豬仔回家吧
豬仔回家吧

autotune, electronic music

Shadows in the Sun
Shadows in the Sun

electronic beats, industrial textures, haunting distorted vocals EBM, Ambient, Experimental, Cyber beats, Liquid Funk,

Wish you were here
Wish you were here

Country, Heartfelt, Storytelling, Deep Male Vocal

Future Living
Future Living

Chill Dubstep, Sad-Boy Hyper-Pop Hip-Hop, Phonk

Rusted Chains
Rusted Chains

gritty electric classic rock

이야기꾼
이야기꾼

broadway, orchestra, piano, heartfelt, building, escalating, male vocals, bright, opera, drama, acapella

Eu ouço sua oração
Eu ouço sua oração

experimental gospel

Декабрьский вечер
Декабрьский вечер

акустический поп мелодичный

Cosmic Dust
Cosmic Dust

Darkwave, 120 bpm, F Dorian

Magnificent Four 9.1 1:16
Magnificent Four 9.1 1:16

INSTRUMENTAL,PROGRESSIVE METAL,PROGRESSIVE ROCK,HEAVY PROG, no vocals, SEE <SONG_DETAILS> IN THE LYRICS FIELD FOR INFO!

Rock Revival
Rock Revival

electric rock and roll